CD van die Anthonius Stamboom te koop
Bestellings kan gedoen
word by Genealogiese Genootskap van SA
en gerig word aan
Andre Heydenrych
Posbus 143, Buccleuch, 2066
011 804 6533 / 083 282 0047
Tans is die prys vir die boek of
CD R270 vir nie-lede en R250 vir lede met posgeld van R10
(SA) en R30 (buiteland).