Herkoms
Anthonius van Rooyen is die stamvader van die Noordkaapse van Rooyens (vanaf Amsterdam, a 1830 per skip, Die Neerlandskoning via Java). Hy is nie die Anthonie wat in SAG genoem word nie.
Sy van word op sy
aansoek word
as Van Rooy geteken, maar al verder het hy
Van Rooyen geteken en is sy nageslag Van
Rooyens
Die enigste spoortjie van hom in
SAG is van sy ongekoppelde oudste seun met 6 van die nege
kinders:
Reynier van Rooyen * ca 1834 x Calvinia
2.10.1854 Regina Maria Basson * ca 1832
b1
Willem Johannes Petrus * 30.7.1855
≈ Calvinia 15.1.1856 x Calvinia
25.6.1877 x Elsje Sophia Johanna
VISSER
b2
Matthys Michiel Basson * 31.10.1857 ≈ Calvinia 5.12.1858
b3
Johannes Albertus * 8.12.1859 ≈ Calvinia
23.9.1860
b4
Rynier Jacobus x Calvinia 8.6.1885 Zacharia Elizabeth
NIGRINI
b5
Andries Johannes Jeremias * 7.10.1863 ≈
Calvinia 10.2.1864
b6
Elias Albertus * 21.11.1865 ≈ Calvinia
30.8.1866